Kopkrapper
Terug na BybelGlo.com
Doodsonde
Woede
God se wil
Fondament
Verlossing: Toe en nou
Doop in 1Petr. 3:21
So tree God tussenbeide
Rol van engele
Toegewyde gebed
Paulus of Matthias?
1 Kor.7:19 en Fil.4:19
Skaduwees
Vergewe mekaar
Intog in Jerusalem
Konflik
Reuse - Gen. 6:4
Liggaam en bruid
Opstanding
Nuwe waarheid
Die losser van Rut
Huwelik
Joh-se-doop
Burgerskap en hoop
Vervangingsteologie
Maar-nou
Gees vervulling
Wat is die wegraping?
Kerk en wegraping
1 Thess. 4:13-18
1 Tim. 3:16
Hemelvaart
Moses slaan die rots
Almal gered
Gawe van geloof
Regverdiging


  Kol. 3:1-2  “As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit. Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.”

Paulus begin hierdie vers met die die aanname en stelling dat die Christene in Kolosse saam met Christus opgwewek is. Meer nog, hy neem dit as van selfsprekend.

Daarom vermaan Paulus hulle en ons om dit in ons daaglikse lewe te wys en uit te leef.

As ons dan saam met Christus gesterwe en opgestaan het moet daar nou in ons nuwe lewe ‘n nuwe hoop en denke wees.

Om die dinge in die hemel te bedink is om die dinge te bedink waar Christus is. Hy is ons Hoop en verwagting.

Fil. 3:14 “Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.”

Fil. 3:20.21 “Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus, wat ons vernederde liggaam van gedaante sal verander, om gelykvormig te word aan sy verheerlikte liggaam volgens die werking waardeur Hy ook alles aan Homself kan onderwerp.”

Ons verwagting is dus nie aards of fisies nie, maar hemels en geestelik. Daarom moet ons denke ook hemels en geestelik wees.

Fil. 4:8 “Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is – watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.

Rom. 8:5-6 “Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge. Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede, omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie.”

Hierdie vermaning van Paulus moet dus vir ons baie meer wees as net nog ‘n nuwejaarsvoorneme, eerder ‘n lewenswyse.





|Kopkrapper| |Terug na BybelGlo.com| |Doodsonde| |Woede| |God se wil| |Fondament| |Verlossing: Toe en nou| |Doop in 1Petr. 3:21| |So tree God tussenbeide| |Rol van engele| |Toegewyde gebed| |Paulus of Matthias?| |1 Kor.7:19 en Fil.4:19| |Skaduwees| |Vergewe mekaar| |Intog in Jerusalem| |Konflik| |Reuse - Gen. 6:4| |Liggaam en bruid| |Opstanding| |Nuwe waarheid| |Die losser van Rut| |Huwelik| |Joh-se-doop| |Burgerskap en hoop| |Vervangingsteologie| |Maar-nou| |Gees vervulling| |Wat is die wegraping?| |Kerk en wegraping| |1 Thess. 4:13-18| |1 Tim. 3:16| |Hemelvaart| |Moses slaan die rots| |Almal gered| |Gawe van geloof| |Regverdiging|